Padwedloop
Padwedloop
Kom hardloop saam vir die regte rede! πββοΈπ¨
Sluit aan by NGVaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou 'n gesoute atleet is of net lekker saam met die gesin wil stap, daar is iets vir almal: 'n 10km wedloop en 'n 5km pretstap/hardloop. Kom geniet die vars lug, bou gemeenskap en ondersteun ons
Tye
Persoonlike inskrywings:
7 Mei: 16:00 - 18:00
8 Mei: 16:00 - 18:00
9 Mei: 07:00 - 08:00
Padwedloop:
9 Mei 09:00

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image
Kyk
Nuutste Eredienste
Wie is jou naaste?
8 Nov 2026 Nagmaal
Hier is ek, Here
MΓ΄re is ‘n besonderse dag in ons gemeente. Ons kry die voorreg om saam met 17 jongmense te luister hoe hulle openlik sΓͺ: “Ek behoort aan Jesus Christus.”
lees
Nuus en Stories
Elvis Blue – LIVE
Manne-Aand
Kom kuier heerlik saam, dit is vir ‘n goeie doel
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker








