Kom ons bring warmte, deernis & hoop
Bybelstudie Groepe
Bybelstudie Groepe
Ons gemeente het verskeie weeklikse Bybelstudiegroepe wat gereeld bymekaarkom om saam in die Woord te groei en mekaar te bemoedig.
Tye
Daar is ’n JONK Bybelstudiegroep wat Woensdae om 18:00 in die Getuienissaal bymekaarkom, asook nog ’n Bybelstudiegroep wat Donderdae om 18:30 ontmoet.
Ons Bybelskool vind plaas op Woensdae-oggende om 10:00 by die kerk, waar lidmate dieper in die Skrif kan delf en saam leer.

Kontak
Aktiwiteit Leiers:
Dr Deon Serfontein
083 288 7555
deonserfontein@gmail.com
Ds Friedrich Kotzé
061 535 6142
friedrichk121@gmail.com
Ds Deon Serfontein
083 288 7555
Ds Friedrich Kotzé
061 535 6142
Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Kyk
Nuutste Eredienste
Nou sien ek Hom…
Ek sien anders!
#johannes9 #preekreeks
#omnettesien
Om meer as net te sien…
Saam reis ons deur Johannes 9 en ontdek hoe Jesus ons oë oopmaak om Hom en sy werk raak te sien.
lees
Nuus en Stories
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!








