Kyk en lees saam by die huis
Hier is Ek, Here
Môre is 'n besonderse dag in ons gemeente. Ons kry die voorreg om saam met 17 jongmense te luister hoe hulle openlik sê: "Ek behoort aan Jesus Christus."
Kom deel in hierdie kosbare geloofsfees, bid saam en kom vier wat God in hulle lewens gedoen het. Ons sien uit om saam met julle te kuier. Groete Fritz

Kyk 'n Ander
DIENS
Volg ons
Nuus
Elvis Blue – LIVE
Manne-Aand
Kom kuier heerlik saam, dit is vir ‘n goeie doel
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
besoek
Aktiwiteite en Bedienings
Elvis Blue – LIVE
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image








