Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image
Doopbediening
Doopbediening
Ons doop vind elke eerste Sondag van die maand plaas. Ouers word versoek om minstens twee weke voor die doopdatum hul doopvorms by die kerkkantoor in te dien.
Doopkategese vind elke laaste Sondag van die maand plaas. Tydens hierdie geleentheid gesels die leraars in diepte met die doopouers oor die betekenis en verantwoordelikheid van die sakrament van die doop.
Tye
Doopbediening vind die eerste Sondag van elke maand plaas.
Doopkategese vir die volgende maand, is in die konsistorie die laaste Sondag van die maand, na die oggenddiens, om 10:00.

Kontak
Aktiwiteit Leiers:
Ds Deon Serfontein
083 288 7555
Ds Friedrich Kotzé
061 535 6142
Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Tuisversorging
Hospitaal besoek
Meld asseblief alle siek mense aan, asook die hospitaal waar die persoon is.
Kyk
Nuutste Eredienste
lees
Nuus en Stories
Padwedloop
Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨
Gemeentefees
Ons beplan ‘n gemeentefees op 15 Nov 2026 en is op soek na entosiastiese vrywilligers wat wil deel wees van die beplannings span.
Rolbal Dag
Kom geniet ‘n lekker rolbal dag saam die kerk 🙂








