Padwedloop
May 9
R50
Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨
Sluit aan by NG Vaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou ‘n gesoute atleet is of net lekker saam met die gesin wil stap, daar is iets vir almal: ‘n 10km wedloop en ‘n 5km pretstap/hardloop. Kom geniet die vars lug, bou gemeenskap en ondersteun ons
