• Padkafee 31 Okt

    Pret

    Padkafee – 31 Oktober Ons skop ons 52-jaar feesvieringe af met 'n heerlike Padkafee op 31 Julie. Kom ondersteun ons fondsinsameling en geniet varsgebakte vetkoek met smaaklike maalvleis of dieselfde maalvleis met reis, voorberei op bestelling. Of jy oppad is huis toe van die werk af, aandete soek of net lus is vir iets lekker, […]

  • Gemeentefees

    NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South Africa
    Pret

    NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉

    ’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.

  • Manne-Aand

    NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South Africa
    Pret

    😊 11 November 2026 R250 per persoon Heerlike spitbraai ingesluit Eie drinkgoed en glase moet gebring word

    RSVP Now Free 120 spots left