BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//NG Vaalpark - ECPv6.16.3//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:NG Vaalpark
X-ORIGINAL-URL:https://www.ngvaalpark.org
X-WR-CALDESC:Events for NG Vaalpark
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260731T170000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260731T200000
DTSTAMP:20260607T001622
CREATED:20260605T144654Z
LAST-MODIFIED:20260605T144654Z
UID:1651-1785517200-1785528000@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Padkafee
DESCRIPTION:Padkafee – 31 Julie (eerste van baie) \nOns skop ons 52-jaar feesvieringe af met ‘n heerlike Padkafee op 31 Julie. Kom ondersteun ons fondsinsameling en geniet varsgebakte vetkoek met smaaklike maalvleis of dieselfde maalvleis met reis\, voorberei op bestelling. \nOf jy oppad is huis toe van die werk af\, aandete soek of net lus is vir iets lekker\, ons Padkafee bied die perfekte geleentheid om ‘n smaaklike maaltyd te geniet terwyl jy bydra tot die sukses van ons feesvieringe. \nBring familie\, vriende en kollegas saam en kom deel in die gees van gemeenskap wat NG Vaalpark al vir 100 jaar kenmerk. \nDatum: 31 Julie\nDoel: Fondsinsameling vir NG Vaalpark se 52-jaar feesvieringe\nOp die spyskaart: Vars vetkoek en maalvleis op bestelling \nOns sien uit daarna om jou daar te verwelkom! 🎉🍽️🙏
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/padkafee/
LOCATION:NG Vaalpark Hoof gebou\, Keiskammalaan 35 Vaalpark\, SASOLBURG\, Freestate\, 1947\, South Africa
CATEGORIES:Pret
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20261111
DTEND;VALUE=DATE:20261112
DTSTAMP:20260607T001622
CREATED:20260319T070716Z
LAST-MODIFIED:20260604T093902Z
UID:1243-1794355200-1794441599@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Gemeentefees
DESCRIPTION:NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉 \n’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders\, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan. \nOns nooi almal uit om hul kreatiwiteit te gebruik en ons te help om die perfekte naam vir ons 52-jaar gemeentefees te kies. Stuur jou voorstelle in en help ons om ’n feesnaam te vind wat ons geloof\, gemeenskap en saamstap oor die jare vier. \n“Jesus Christus is gister en vandag dieselfde\, en tot in ewigheid.”\n(Hebreërs 13:8) \nGister\, Vandag\, Môre:\nOns vier God se trou in die verlede\, Sy genade vandag\, en ons hoop vir die toekoms.
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/gemeentefees-2/
LOCATION:NG Vaalpark Hoof gebou\, Keiskammalaan 35 Vaalpark\, SASOLBURG\, Freestate\, 1947\, South Africa
CATEGORIES:Pret
END:VEVENT
END:VCALENDAR