Pret
Events
-
-
Pret
-
-
-
Rolbal dag
Sasolburg Bowling Club 23 Harry Smith St,, Sasolburg, Freestate, South AfricaPretRolbal is veel meer as net 'n sport; dit is 'n sosiale ervaring wat mense van alle ouderdomme bymekaar bring. Die spel word op 'n gelykmatige grasoppervlak, bekend as 'n "perk", gespeel waar die doel is om jou asimmetriese balle so na as moontlik aan 'n klein wit balletjie, die "jack," te rol. Wat dit […]
R100 -
-
Padwedloop
NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South AfricaPretKom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨 Sluit aan by NG Vaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou 'n gesoute atleet is of net lekker saam met die gesin wil stap, daar is iets vir almal: 'n 10km wedloop en 'n 5km pretstap/hardloop. Kom geniet die vars lug, bou gemeenskap en […]
R50 -
Tenpin Bowling
Emerald Casino 777 Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark, Gauteng, South AfricaPretAl ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino R85 per speler As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam. TREK VANAAND JOU FUNKY SOCKS aan – enige kouse wat jou laat uitstaan! Sien jou om 18:00. Ds. Fritz Bring asseblief soveel maats saam as wat jy […]
R85
