Kom ons bring warmte, deernis & hoop
Padwedloop
Padwedloop
Kom hardloop saam vir die regte rede! πββοΈπ¨
Sluit aan by NGVaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou 'n gesoute atleet is of net lekker saam met die gesin wil stap, daar is iets vir almal: 'n 10km wedloop en 'n 5km pretstap/hardloop. Kom geniet die vars lug, bou gemeenskap en ondersteun ons
Tye
Persoonlike inskrywings:
7 Mei: 16:00 - 18:00
8 Mei: 16:00 - 18:00
9 Mei: 07:00 - 08:00
Padwedloop:
9 Mei 09:00

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Kyk
Nuutste Eredienste
Om Hom in alles te ken
Om net te wees: Van probleme na oplossings
Sondag 4 Oktober gaan ons verder met ons reeks βOM net te weesβ en hierdie week kyk ons na: Van probleme na oplossings
Om net te wees: Wanneer ek self die probleem is
Ons praat oor iets wat ons almal ken: probleme. Maar wat as die grootste probleem nie altyd daar buite is nieβ¦
lees
Nuus en Stories
Manne-Aand
Kom kuier heerlik saam, dit is vir ‘n goeie doel
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor β dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!









