Gemeentefees


Gemeentefees

NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉

’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.

Ons nooi almal uit om hul kreatiwiteit te gebruik en ons te help om die perfekte naam vir ons 52-jaar gemeentefees te kies. Stuur jou voorstelle in en help ons om ’n feesnaam te vind wat ons geloof, gemeenskap en saamstap oor die jare vier.

Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!

“Jesus Christus is gister en vandag dieselfde, en tot in ewigheid.”
(Hebreërs 13:8)

Gister, Vandag, Môre:
Ons vier God se trou in die verlede, Sy genade vandag, en ons hoop vir die toekoms.

Tye

11-15 Nov 2026

Kontak

Aktiwiteit Leiers:

Ds Deon Serfontein

Ds Deon Serfontein

Ds Friedrich Kotzé

Ander

Aktiwiteite en Bedienings

Kyk

Nuutste Eredienste

lees

Nuus en Stories

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker