Kom ons bring warmte, deernis & hoop
Tenpin Bowling vir die jeug
Tenpin Bowling vir die jeug
Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino
Koste:
R85 per speler
As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam.
TREK VANAAND JOU FUNKY SOCKS aan – enige kouse wat jou laat uitstaan!
Sien jou om 18:00.
Ds. Fritz
Bring asseblief soveel maats saam as wat jy wil. Hulle hoef nie in ons kerk te wees nie – almal is baie welkom. Hoe meer, hoe beter!
Tye
Vrydag 15 Mei 18:00
Emerald Casino

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Kyk
Nuutste Eredienste
Om net te wees: Wanneer ek self die probleem is
Ons praat oor iets wat ons almal ken: probleme. Maar wat as die grootste probleem nie altyd daar buite is nie…
20-Sept 2026 Erediens
Om net te wees en VRUG te dra!
#gal5 #vrugdra #bome
lees
Nuus en Stories
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop








