Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image
Tuisversorging
Tuisversorging
Jakkie Grobbelaar is ’n geregistreerde suster wat tuisversorging binne die grense van die gemeente aanbied en sodoende praktiese ondersteuning en omgee aan lidmate verleen

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Hospitaal besoek
Meld asseblief alle siek mense aan, asook die hospitaal waar die persoon is.
Kerkraad
Kyk
Nuutste Eredienste
lees
Nuus en Stories
Padwedloop
Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨
Gemeentefees
Ons beplan ‘n gemeentefees op 15 Nov 2026 en is op soek na entosiastiese vrywilligers wat wil deel wees van die beplannings span.
Rolbal Dag
Kom geniet ‘n lekker rolbal dag saam die kerk 🙂








