Kom ons bring warmte, deernis & hoop
Padkafee
Padkafee
Padkafee – 31 Julie (eerste van baie)
Ons skop ons 52-jaar feesvieringe af met 'n heerlike Padkafee op 31 Julie. Kom ondersteun ons fondsinsameling en geniet varsgebakte vetkoek met smaaklike maalvleis of dieselfde maalvleis met reis, voorberei op bestelling.
Of jy oppad is huis toe van die werk af, aandete soek of net lus is vir iets lekker, ons Padkafee bied die perfekte geleentheid om 'n smaaklike maaltyd te geniet terwyl jy bydra tot die sukses van ons feesvieringe.
Bring familie, vriende en kollegas saam en kom deel in die gees van gemeenskap wat NG Vaalpark al vir 52 jaar kenmerk.
Datum: 31 Julie
Doel: Fondsinsameling vir NG Vaalpark se 52-jaar feesvieringe
Op die spyskaart: Vars vetkoek en maalvleis op bestelling
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom! 🎉🍽️🙏

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Kyk
Nuutste Eredienste
Om net ‘meer as ‘n Christen’ te wees
Teks; Lukas 9:23-27 & Matt 7:21-23
08:30
Deon Serfontein
Om net “te dik vir ‘n daalder” te wees
Tema: Om net “te dik vir ‘n daalder” te wees.
Teks: 2Kon 5:1-14
Deon Serfontein
Om net “te laat” te wees!
lees
Nuus en Stories
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop







