Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image
'n Koppie hoop
'n Koppie hoop
NG Vaalperk gee om.
Kom ons bring warmte, deernis & hoop - een koppie, een gesprek, een mens op 'n slag.
Kom gooi cup-a-soup of blikkie sop in ons emmers by die kerk deur
Baie Dankie

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Tuisversorging
Hospitaal besoek
Meld asseblief alle siek mense aan, asook die hospitaal waar die persoon is.
Kyk
Nuutste Eredienste
Nou sien ek Hom…
Ek sien anders!
#johannes9 #preekreeks
#omnettesien
Om meer as net te sien…
Saam reis ons deur Johannes 9 en ontdek hoe Jesus ons oë oopmaak om Hom en sy werk raak te sien.
lees
Nuus en Stories
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!








