Rolbal dag
Rolbal is veel meer as net 'n sport; dit is 'n sosiale ervaring wat mense van alle ouderdomme bymekaar bring. Die spel word op 'n gelykmatige grasoppervlak, bekend as 'n […]
Rolbal is veel meer as net 'n sport; dit is 'n sosiale ervaring wat mense van alle ouderdomme bymekaar bring. Die spel word op 'n gelykmatige grasoppervlak, bekend as 'n […]
Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨 Sluit aan by NG Vaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou 'n gesoute atleet is of net lekker saam […]
Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino R85 per speler As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam. TREK VANAAND […]
Of jy oppad is huis toe van die werk af, aandete soek of net lus is vir iets lekker, ons Padkafee bied die perfekte geleentheid om 'n smaaklike maaltyd te geniet terwyl jy bydra tot die sukses van ons feesvieringe.
NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉
’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.