Pret
Events
-
-
Pret
-
-
-
Rolbal dag
Sasolburg Bowling Club 23 Harry Smith St,, Sasolburg, Freestate, South AfricaPretRolbal is veel meer as net 'n sport; dit is 'n sosiale ervaring wat mense van alle ouderdomme bymekaar bring. Die spel word op 'n gelykmatige grasoppervlak, bekend as 'n […]
R100 -
-
Padwedloop
NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South AfricaPretKom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨 Sluit aan by NG Vaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou 'n gesoute atleet is of net lekker saam […]
R50 -
Tenpin Bowling
Emerald Casino 777 Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark, Gauteng, South AfricaPretAl ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino R85 per speler As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam. TREK VANAAND […]
R85 -
-
Padkafee
NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South AfricaPretOf jy oppad is huis toe van die werk af, aandete soek of net lus is vir iets lekker, ons Padkafee bied die perfekte geleentheid om 'n smaaklike maaltyd te geniet terwyl jy bydra tot die sukses van ons feesvieringe.
-
-
Gemeentefees
NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South AfricaPretNG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉
’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.
