Kyk en lees saam by die huis
Wat maak jy hier? (Deel 3)
Die Emmausgangers (Lukas 24)
Die dissipels stap saam met Jesus, maar herken Hom nie omdat hulle vasgevang is in teleurstelling. “Wat maak jy hier?” herinner ons: Jesus is nader as wat ons dink, selfs in ons gewone, seer en deurmekaar oomblikke—Hy loop saam en open ons oë op sy tyd.
#watmaakjyhier #emmaus #jesus #indiegewone

Kyk 'n Ander
DIENS
Om net te wees: Van probleme na oplossings
Sondag 4 Oktober gaan ons verder met ons reeks “OM net te wees” en hierdie week kyk ons na: Van probleme na oplossings
Om net te wees: Wanneer ek self die probleem is
Ons praat oor iets wat ons almal ken: probleme. Maar wat as die grootste probleem nie altyd daar buite is nie…
Volg ons
Nuus
Manne-Aand
Kom kuier heerlik saam, dit is vir ‘n goeie doel
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
besoek
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image









