Kom ons bring warmte, deernis & hoop
Volwasse kategese
Volwasse kategese
Ons volwasse kategese word aangebied deur Alwyn le Roux, waar lidmate verder toegerus word om in hul geloof te groei, die Bybel beter te verstaan en dit prakties in hul daaglikse lewe uit te leef
Tye
Skakel vir bybelstudie tye

Kontak
Aktiwiteit Leiers:
Alwyn Roux
083 324 5365
alwynroux3@gmail.com
Ds Deon Serfontein
Alwyn Roux
Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Kyk
Nuutste Eredienste
7 Junie Erediens
Waar is die Here as ek Hom nodig het?
Teks: Psalm 13
Deon Serfontein
Pinkster Sondag
Pinkster Sondag
lees
Nuus en Stories
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!









