Tenpin Bowling vir die jeug
Tenpin Bowling vir die jeug
Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino
Koste:
R85 per speler
As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam.
TREK VANAAND JOU FUNKY SOCKS aan – enige kouse wat jou laat uitstaan!
Sien jou om 18:00.
Ds. Fritz
Bring asseblief soveel maats saam as wat jy wil. Hulle hoef nie in ons kerk te wees nie – almal is baie welkom. Hoe meer, hoe beter!
Tye
Vrydag 15 Mei 18:00
Emerald Casino

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image
Kyk
Nuutste Eredienste
Wie is jou naaste?
8 Nov 2026 Nagmaal
Hier is ek, Here
Môre is ‘n besonderse dag in ons gemeente. Ons kry die voorreg om saam met 17 jongmense te luister hoe hulle openlik sê: “Ek behoort aan Jesus Christus.”
lees
Nuus en Stories
Elvis Blue – LIVE
Manne-Aand
Kom kuier heerlik saam, dit is vir ‘n goeie doel
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker








