Senior Kategese


Senior Kategese

Ons senior kategese (Gr 7-11) maak gebruik van die Lig-App materiaal. Dit is ’n interaktiewe toepassing wat kinders op hul selfone aflaai en wat die Bybel op ’n praktiese, verstaanbare en prettige manier aanbied.

Ons belydenisklasse stap ’n tweejaar-pad saam met die predikante, waar hulle doelgerig begelei word in hul geloofsgroei. Aan die einde van hul graad 11-jaar kry hulle die geleentheid om belydenis van geloof af te lê en hul persoonlike “ja” vir die Here te sê.

Besoek die LIG App Webblad vir meer inligting.

Tye

Sondag 09:45

Kontak

Aktiwiteit Leiers:

Ds Friedrich Kotzé

Ds Deon Serfontein

Ds Friedrich Kotzé

Ander

Aktiwiteite en Bedienings

Kyk

Nuutste Eredienste

lees

Nuus en Stories

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker