Kyk en lees saam by die huis


Pinkster

Maak ons EEN!

Preek 5
Wanneer dinge regtig moeilik raak, wat bid jy dan?
In Johannes 17 hoor ons hoe Jesus self bid net voor sy kruisiging – en dit leer ons iets diep oor gebed in swaar tye.

18:00 vanaand. Sien jou daar.
Groete
Fritz

Kyk 'n Ander

DIENS

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings