Kyk en lees saam by die huis
Om 'n Soldaat van God te wees
Ons leer saam hoe om soldate vir God te wees – sterk, dapper en vol geloof
Leraar: Ds Friedrich Kotze

Kyk 'n Ander
DIENS
Om net te wees: Van probleme na oplossings
Sondag 4 Oktober gaan ons verder met ons reeks “OM net te wees” en hierdie week kyk ons na: Van probleme na oplossings
Om net te wees: Wanneer ek self die probleem is
Ons praat oor iets wat ons almal ken: probleme. Maar wat as die grootste probleem nie altyd daar buite is nie…
Volg ons
Nuus
Manne-Aand
Kom kuier heerlik saam, dit is vir ‘n goeie doel
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
besoek
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image









