Kyk en lees saam by die huis
"Luister, Glo, Groei!"
Hierdie Sondag is daar weer groot opgewondenheid by NG Vaalpark – dit is KINDERDIENS!
Kom kuier saam met ons om 08:30 vir 'n spesiale oggend waar ons saam gaan leer oor die tema:
"Luister, Glo, Groei!"
Dominee Boerbok gaan vir ons vertel van Jesus se gelykenis van die saaier en wat dit beteken om na God se Woord te luister, dit te glo en daarin te groei.
Kinders, ouers, oumas en oupas – almal is welkom!
Bring gerus 'n kombers saam, want dit kan dalk koud wees. Dit is ook ons laaste Kategese sondag vir die kwartaal voor die skool sluit.
Ons sien uit daarna om saam met julle te lag, te leer en in geloof te groei.

Kyk 'n Ander
DIENS
Volg ons
Nuus
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!
besoek
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image








