Kyk en lees saam by die huis


Pinkster

Kom oor jouself – jy is nie die middelpunt nie!

Vanaand gesels ons oor die tema: “Kom oor jouself – jy is nie die middelpunt nie!”
Hoe lyk ’n mens wat werklik Geesvervuld leef? Jesus leer ons wat dit beteken om nie meer vanuit onsself te leef nie, maar om deur Hom gevorm te word in ons denke, ons dade en ons verhoudings.
Kom ontdek vanaand hoe ’n lewe lyk wanneer Jesus regtig die middelpunt word.
18:00 – sien jou daar.

Kyk 'n Ander

DIENS

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings