Junior Kategese


Junior Kategese

Gr1-6 Kategese

ODOS is 'n OMVATTENDE, INTERAKTIEWE 8 reeks SONDAGSKOOLMATERIAAL wat die Bybel en die wonderlike stories daarin stap vir stap aan kinders leer van GRAAD 1 - 9

Elke reeks bestaan uit ‘n kinderboek - met opwindende kaarte, plakkers of versamelkaarte; 'n onderwyswershandleiding en opleiding; ouerhulp; Odos-toep en Odos-video's.

Tye

Sondag 09:45

Kontak

Aktiwiteit Leiers:

Ds Friedrich Kotzé

Ds Deon Serfontein

Ds Friedrich Kotzé

Ander

Aktiwiteite en Bedienings

Hospitaal besoek

Hospitaal besoek

Meld asseblief alle siek mense aan, asook die hospitaal waar die persoon is.

Kyk

Nuutste Eredienste

lees

Nuus en Stories

Padwedloop

Padwedloop

Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃‍♂️💨

Gemeentefees

Gemeentefees

Ons beplan ‘n gemeentefees op 15 Nov 2026 en is op soek na entosiastiese vrywilligers wat wil deel wees van die beplannings span.

Rolbal Dag

Rolbal Dag

Kom geniet ‘n lekker rolbal dag saam die kerk 🙂