Kyk en lees saam by die huis


Hemelvaartdiens: Hy gaan maar Hy los nie

Hemelvaart vanaand 18:00!

Vir die eerste keer in soveel jare begin skole, werksplekke en besighede weer halfdag werk, en geen sport of kultuur word geskeduleer nie — juis met die gedagte van Hemelvaart. Hoe wonderlik is dit nie? Dinge begin verander, stadig maar seker.

Die vraag is egter: Kom jy vanaand kerk toe?

Kom met verwagting. Kom met ’n stuk verwondering. Want kyk, Jesus het jou nie gelos nie — Hy is nou net teenwoordig op ’n ander manier.

Groete
Fritz

Kyk 'n Ander

DIENS

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings