Kyk en lees saam by die huis
FEBA Radio: Jou poort na die onbereikte wêreld
Muller Crauwcamp kuier die naweek by ons gemeente!
Kom luister Sondag om 08:30 – moet dit beslis nie misloop nie. Muller is ’n baie begaafde spreker en ons sien uit daarna om meer te hoor oor FEBA Radio se werk regoor die wêreld en hoe die evangelie deur radio mense bereik.
Neem asseblief kennis dat daar weens die gemeentekamp hierdie naweek geen Sondagskool vir beide junior- en senior kategese sal wees nie.

Kyk 'n Ander
DIENS
Volg ons
Nuus
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!
besoek
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image









