Kleingroepbyeenkoms (bybelskool)
kategese
Free
NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉
’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.
😊 11 November 2026 R250 per persoon Heerlike spitbraai ingesluit Eie drinkgoed en glase moet gebring word