Padkafee 31 Okt
Pret
Padkafee – 31 Oktober Ons skop ons 52-jaar feesvieringe af met 'n heerlike Padkafee op 31 Julie. Kom ondersteun ons fondsinsameling en geniet varsgebakte vetkoek met smaaklike maalvleis of dieselfde […]

NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉
’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.
😊 11 November 2026 R250 per persoon Heerlike spitbraai ingesluit Eie drinkgoed en glase moet gebring word
Om net te wees Fees bied aan: