• Tenpin Bowling

    Emerald Casino 777 Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa
    Pret

    Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino R85 per speler As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam. TREK VANAAND […]

    R85
  • Padkafee

    NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South Africa
    Pret

    Of jy oppad is huis toe van die werk af, aandete soek of net lus is vir iets lekker, ons Padkafee bied die perfekte geleentheid om 'n smaaklike maaltyd te geniet terwyl jy bydra tot die sukses van ons feesvieringe.

  • Gemeentefees

    NG Vaalpark Hoof gebou Keiskammalaan 35 Vaalpark, SASOLBURG, Freestate, South Africa
    Pret

    NG Vaalpark vier 52 jaar! 🎉

    ’n Gemeentefees soos hierdie is iets besonders, en ons wil hê elke lidmaat moet deel wees daarvan.