Kyk en lees saam by die huis


Om net te wees: Van probleme na oplossings

Sondag 4 Oktober gaan ons verder met ons reeks “OM net te wees” en hierdie week kyk ons na: Van probleme na oplossings.

Ons volg die verhaal in Eksodus 33 en leer saam hoe ons op ’n gesonder manier na probleme kan kyk en hoe ons dit beter kan hanteer en oplos.

As jy nog met vakansie is, rus lekker uit, geniet die laaste bietjie van die vakansie en reis asseblief veilig terug huis toe.

Ons sien uit om Sondag saam met jou te kuier!

Kyk 'n Ander

DIENS

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings