Kyk en lees saam by die huis


Om net te wees: Wanneer ek self die probleem is

Hierdie Sondag kyk ons saam na Eksodus 33.

Ons praat oor iets wat ons almal ken: probleme. Maar wat as die grootste probleem nie altyd daar buite is nie… wat as ek en jy soms self deel van die probleem is? As jy reeds met vakansie is rus lekker uit en wees veilig, Groete Fritz

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings