Kyk en lees saam by die huis


Om meer as net te sien…

Ons skop Sondag Kwartaal 3 af!
Ons begin met 'n besonderse nuwe preekreeks:
"Om meer as net te sien..."
Saam reis ons deur Johannes 9 en ontdek hoe Jesus ons oë oopmaak om Hom en sy werk raak te sien.
Daar is ook:
* Kleuterkerk vir al ons 3–6 jariges in Noag se Ark
* Junior- en Seniorkategese vir al ons kinders en tieners na afloop van die diens
* En moenie vergeet van ons Jeug Speletjiesaand op Vrydag 31 Julie nie!
Erediens: 08:30
Nooi gerus iemand saam en kom beleef 'n oggend van aanbidding, groei en gemeenskap.
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings