Tenpin Bowling
May 15 @ 6:00 pm - 8:00 pm
R85

Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino
R85 per speler
As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam.
TREK VANAAND JOU FUNKY SOCKS aan – enige kouse wat jou laat uitstaan!
Sien jou om 18:00.
Ds. Fritz
Bring asseblief soveel maats saam as wat jy wil. Hulle hoef nie in ons kerk te wees nie – almal is baie welkom. Hoe meer, hoe beter!
