Kyk en lees saam by die huis


Wat maak jy hier? (deel 2)

Stilword in God (Psalm 46)
“Bedaar en erken dat Ek God is.” In ‘n wêreld vol chaos en geraas roep God ons tot stilte en vertroue. “Wat maak jy hier?” word ‘n uitnodiging om op te hou baklei, beheer los te laat en weer te rus in die wete dat God in beheer is—ons veiligheid lê in Hom.

Kyk 'n Ander

DIENS

“Luister, Glo, Groei!”

“Luister, Glo, Groei!”

Dominee Boerbok gaan vir ons vertel van Jesus se gelykenis van die saaier en wat dit beteken om na God se Woord te luister, dit te glo en daarin te groei.

Volg ons

Nuus

Padkafee

Padkafee

Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker

besoek

Aktiwiteite en Bedienings