Kyk en lees saam by die huis
Wat maak jy hier? (Deel 4)
Hierdie Sondag, 3 Mei, sluit ons die maand se reeks af met “Wat maak jy hier?” (Deel 4). As jy deel was van die reis, wil jy beslis nie hierdie laaste deel misloop nie.
Ons het ook die voorreg om drie pragtige kinders te doop, en ons sien baie uit om hierdie spesiale oomblik saam met julle te beleef.
Kom ons maak die kerk weer lekker stampvol en kom met verwondering en ’n oop hart om ons Vader te aanbid.

Kyk 'n Ander
DIENS
Volg ons
Nuus
Padkafee
Jou aandete: Maklik, vooruitbeplan & lekker
Help ons om ‘n naam te kies vir ons Gemeentefees.
Laat jou stem hoor – dalk word jou voorstel die amptelike naam van ons gemeentefees!
Tenpin Bowling vir die jeug
Gr1-11 : Ons gaan groot pret hê, lekker lag en saam tenpin bowling speel!
besoek
Aktiwiteite en Bedienings
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image









