-
Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino R85 per speler As jy wil deelneem aan die boerpotprys, bring asseblief ’n ekstra R20 saam. TREK VANAAND JOU FUNKY SOCKS aan – enige kouse wat jou laat uitstaan! Sien jou om 18:00. Ds. Fritz Bring asseblief soveel maats saam as wat jy […]
R85
