• Tuis
  • Oor Ons
  • Aktiwiteite en bedienings
    • Kategese
    • Doopbediening
    • Bybelstudiegroep
    • Kuriake Uitreikgroep
    • Sanggroepe
    • Kerkraad
    • Diensgroepe
  • Eredienste
  • Weeklikse inligting
  • Nuus
  • Kalender
  • Tuis
  • Oor Ons
  • Aktiwiteite en bedienings
  • Eredienste
  • Kalender
  • Weeklikse inligting
  • Nuus
10 events found.

Events

Events Search and Views Navigation

Event Views Navigation

  • List
  • Month
  • Day
Today
  • April 2026

  • Wed 15

    Kinderkrans Gr 00-0

    April 15 @ 1:15 pm - 2:00 pm
    kategese
    Free
  • Wed 15

    Kinderkrans Gr1-3

    April 15 @ 2:00 pm - 2:45 pm
    kategese
    Free
  • Wed 15

    Jonk Selgroep

    April 15 @ 6:00 pm - 7:00 pm
    kategese
    Free
  • Wed 15

    Musiekbediening

    April 15 @ 6:30 pm - 7:30 pm
    Musiekbediening
    Free
  • Wed 15

    Kleingroepbyeenkoms (bybelskool)

    April 15 @ 6:30 pm - 7:30 pm
    kategese
    Free
  • Sat 18

    Rolbal dag

    April 18
    Sasolburg Bowling Club 23 Harry Smith St,, Sasolburg, Freestate, South Africa
    Pret

    Rolbal is veel meer as net 'n sport; dit is 'n sosiale ervaring wat mense van alle ouderdomme bymekaar bring. Die spel word op 'n gelykmatige grasoppervlak, bekend as 'n […]

    R100
  • Sun 19

    Erediens

    April 19 @ 8:30 am - 9:30 am
    Diens
    Free
  • Sun 19

    Junior & Senior Kategese

    April 19 @ 8:30 am - 9:30 am
    kategese
    Free
  • Sun 19

    Doop kategese

    April 19 @ 9:45 am - 10:45 am
    Free
  • Tue 21

    Diensgroepvergadering

    April 21 @ 6:00 pm
    administrasie
    Free
  • Previous Events
  • Today
  • Next Events
  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live
  • Export .ics file
  • Export Outlook .ics file

Ons Tema die jaar is:

Om

MEER AS

 

NET TE WEES

Om in Christus "meer as net te wees" beteken om vrygemaak te word van wêreldse verwagtinge en etikette, en te leef vanuit jou ware, Godgegewe identiteit. Dit behels dat jy nie hoef voor te gee nie, maar opreg kan leef, gewortel in jou ewige waarde as 'n skepsel na God se beeld, sonder vrees of prentjie-mooi voorkomste.

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow

ONS DOEL

OM DIE HERE MET ALLES TE DIEN EN SY NAAM TE VERKONDIG

Die doel van die kerk is om as die liggaam van Christus (hande en voete) die evangelie te verkondig, God te verheerlik, en gelowiges toe te rus. Dit behels die suiwere bediening van die Woord en sakramente, die versorging van die behoeftiges (weeskinders en weduwees), en die uitleef van 'n Christelike lewe in die wêreld.

Hoekom gee ons:

Ons omgee omdat ons nie net ‘n gemeente is nie, maar ‘n geloofsfamilie. As kinders van die Here is ons geroepe om ’n verskil te maak in die wêreld rondom ons – nie net in groot dinge nie, maar ook in die klein daaglikse dinge wat mense se lewens raak. Omgee beteken dat ons ander sien, luister, en ondersteun soos Jesus ons liefgehad het. Dit beteken ons leef uit ons geloof uit en wys God se liefde deur ons dade, woorde en hart.

Kerk & Kantoor Tye

Diens Sondae 8:30

Kantoortye:
Dinsdag & Woensdag : 8:30 tot 13:00
Vrydae : 8:30 tot 12:00

Bedienings & Aktiwiteite

Dominies

Nuus

Kategese

Kyk 'n diens