2024 Jubbeljaar Padwedloop
Saterdag 19 Oktober 2024 @ 06:00 hou ons kerk 'n opwindende jaarlikse padwedloop!
Kom wees deel van die pret, gesels met ander en kry jou siel én liggaam gesond.
Elke tree is vir 'n goeie doel. Ons sien uit om jou daar te sien!
Welkom by die webtuiste van die Nederduits Gereformeerde Kerk Vaalpark