Meer AS NET 'n kerk
33 Keiskamma Ave, Vaalpark | Sondae @ 8:30Het jy 'n diens gemis?
Kliek hier onder om op te vang wat gemis is
Meer oor ons gemeente
Ons is ’n gemeente wat werklik omgee vir ons lidmate én ons gemeenskap. As geloofsfamilie glo ons dat die jonger en ouer generasies saam kan groei, saam kan leer en mekaar kan verryk om God se boodskap op die beste manier te hoor en uit te leef.
Ons glo dat die Bybel die onfeilbare Woord van God is, en daarom lê ons groot klem daarop om ons kinders van kleins af met die Waarheid van die Skrif groot te maak en te begelei in hulle geloofspad.
So leer en help ons mekaar om naby te leef aan die Groot “Ek is” van Eksodus 3 – die God wat is, wat was en wat altyd sal wees.

Kerk & Kantoor Tye
Erediens: 8:30
Kantoortye:
Dinsdag & Woensdag : 8:30 tot 13:00
Vrydae : 8:30 tot 12:00
Bedienings & Aktiwiteite
Leraars
Nuus
Kategese
Kyk 'n diens
Nuus
Nuutste by ons gemeente




