Ouers moedig asseblief julle kinders aan om hierdie aksie by te woon.

Woensdae in die getuienissaal:

  • 13:15 Graad 00 tot 1
  • 14:00 Graad 2 en 3

Daar sal geen kinderkrans wees in die vakansie en die eerste Woensdag van elke kwartaal nie, aangesien die Kinderkransleidsters dan vergader. 

Kontak Magda Olsen by 084 512 5947 vir meer inligting.