Die diensgroepvergaderings om 18:00 is oop vir alle gemeentelede en hul insette sal waadeer word. Diensgroepe vergader op die volgende datums:
- 11 Februarie 2025
- 15 April 2025
- 12 Augustus 2025
- 21 Oktober 2025