Kyk en lees saam by die huis


Wat maak jy hier?

Onder die besembos (1 Konings 19)
Elia vlug, is moeg en moedeloos. In sy laagste punt ontmoet God hom met genade, nie oordeel nie—Hy gee rus, voorsiening en nuwe krag. “Wat maak jy hier?” help ons besef: selfs wanneer ons wil opgee, is God naby en besig om ons te herstel.

Volg ons

Nuus

Padwedloop

Padwedloop

Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃‍♂️💨

Gemeentefees

Gemeentefees

Ons beplan ‘n gemeentefees op 15 Nov 2026 en is op soek na entosiastiese vrywilligers wat wil deel wees van die beplannings span.

besoek

Aktiwiteite en Bedienings

Hospitaal besoek

Hospitaal besoek

Meld asseblief alle siek mense aan, asook die hospitaal waar die persoon is.

Sanggroepe

Sanggroepe

Koor, “band” of selfs Orrel? Watookal aan jou snare trek, kom help ons om God se naam te verheerlik met musiek.