Kerkraad
Kerkraad
Tye
Kerkraadsvergaderings vind plaas om 18:30 by die kerk op die volgende datums:
- 3 Maart 2026
- 5 Mei 2026
- 25 Augustus 2026
- 10 November 2026

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Doop
Wat is die stappe wat jy neem om te doop by ons.
Volwasse Kategese
Persone wat graag lidmate van die gemeente wil word en nie aangeneem is nie, kan met een van die leraars skakel vir volwasse kategese.
Kyk
Nuutste Eredienste
Tussen Eer en Seerkry?
Eer jou vader en jou moeder. Ds Fritz Kotze
“Luister, Glo, Groei!”
Dominee Boerbok gaan vir ons vertel van Jesus se gelykenis van die saaier en wat dit beteken om na God se Woord te luister, dit te glo en daarin te groei.
God ONS Vader!
Ds Rudi Booyens kuier by ons
lees
Nuus en Stories
Rolbal Dag
Kom geniet ‘n lekker rolbal dag saam die kerk 🙂
#Imagine kids
Kom geniet ons tiener kamp, aangebied deur #image








