Meld asseblief alle siek mense aan, asook die hospitaal waar die persoon is.
Kerkraad
Kerkraad
Tye
Kerkraadsvergaderings vind plaas om 18:30 by die kerk op die volgende datums:
- 3 Maart 2026
- 5 Mei 2026
- 25 Augustus 2026
- 10 November 2026

Ander
Aktiwiteite en Bedienings
Sanggroepe
Koor, “band” of selfs Orrel? Watookal aan jou snare trek, kom help ons om God se naam te verheerlik met musiek.
Kuriake Uitreikgroep
Ons gemeente ondersteun verskeie Sendelinge en Sendingaksies. Om meer uit te vind besoek die Kuriake sendingaksie op Maandagaande om 18:45 in die Getuienissaal.
Kyk
Nuutste Eredienste
“Luister, Glo, Groei!”
Dominee Boerbok gaan vir ons vertel van Jesus se gelykenis van die saaier en wat dit beteken om na God se Woord te luister, dit te glo en daarin te groei.
God ONS Vader!
Ds Rudi Booyens kuier by ons
Comradesdiens Tema: Die bult voor jou
#psalm121 #comrades #pelgrim
#psalm121 #pelgrim #comrades
lees
Nuus en Stories
‘n Koppie hoop
Kom ons bring warmte, deernis & hoop
Padwedloop
Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃♂️💨
Gemeentefees
Ons beplan ‘n gemeentefees op 15 Nov 2026 en is op soek na entosiastiese vrywilligers wat wil deel wees van die beplannings span.








