Friday, 25 September 2020

Kinderkrans

Kinderkrans Woensdae 13:15 vir Gr 0 & 00 en dan 14:00 vir Gr 1-3.

Die kwartaal kyk ons na die stories wat Jesus vertel het, al die gelykenisse. Dit is wonderlik om te ervaar hoe opgewonde ons kinders raak oor Jesus en die kinderkrans, geen wonder dat Jesus juis gesê het, dat die Koninkryk van die Hemele aan mense soos hulle behoort.

Kontak Esterina Pretorius by (016) 971 4124 vir meer inligting.

 

Terug na Aktiwiteite en Bedienings...

Kontak Ons

Keiskammalaan 35
Vaalpark 

GPS koordinate:
S26º 46’ 16.7”
E27 º 50’ 57.6”

016 971 3305(Admin)
016 971 3498(Finansies)
016 971 3208(Koster)
086 235 8211(Fax)
ngvaalpark@mweb.co.za