Monday, 06 April 2020

Korttermynsendinguitreike

Die gemeente onderneem jaarliks uitreike na Kaokoland in Namibie saam met Kunene vir Christus en na Malawi saam met HIM onder leiding van Herbie Venter. Die uitreike is gewoonlik in die winter skoolvakansie. Hou afkondigings dop vir meer inligting of skakel met Arno Neveling by 083 294 8447.

 

Terug na Aktiwiteite en Bedienings...

Kontak Ons

Keiskammalaan 35
Vaalpark 

GPS koordinate:
S26º 46’ 16.7”
E27 º 50’ 57.6”

016 971 3305(Admin)
016 971 3498(Finansies)
016 971 3208(Koster)
086 235 8211(Fax)
ngvaalpark@mweb.co.za