BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//NG Vaalpark - ECPv6.17.4//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://www.ngvaalpark.org
X-WR-CALDESC:Events for NG Vaalpark
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260731T170000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260731T200000
DTSTAMP:20260613T102226Z
CREATED:20260605T144654Z
LAST-MODIFIED:20260613T102226Z
UID:1651-1785517200-1785528000@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Padkafee
DESCRIPTION:Padkafee – 31 Julie (eerste van baie) \nOns skop ons 52-jaar feesvieringe af met ‘n heerlike Padkafee op 31 Julie. Kom ondersteun ons fondsinsameling en geniet varsgebakte vetkoek met smaaklike maalvleis of dieselfde maalvleis met reis\, voorberei op bestelling. \nOf jy oppad is huis toe van die werk af\, aandete soek of net lus is vir iets lekker\, ons Padkafee bied die perfekte geleentheid om ‘n smaaklike maaltyd te geniet terwyl jy bydra tot die sukses van ons feesvieringe. \nBring familie\, vriende en kollegas saam en kom deel in die gees van gemeenskap wat NG Vaalpark al vir 52 jaar kenmerk. \nDatum: 31 Julie\nDoel: Fondsinsameling vir NG Vaalpark se 52-jaar feesvieringe\nOp die spyskaart: Vars vetkoek en maalvleis op bestelling \nOns sien uit daarna om jou daar te verwelkom! 🎉🍽️🙏 \nKliek hier vir ons bestel form
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/padkafee/
LOCATION:NG Vaalpark Hoof gebou\, Keiskammalaan 35 Vaalpark\, SASOLBURG\, Freestate\, 1947\, South Africa
CATEGORIES:Pret
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260515T180000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260515T200000
DTSTAMP:20260515T064525Z
CREATED:20260515T061458Z
LAST-MODIFIED:20260515T064525Z
UID:1528-1778868000-1778875200@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Tenpin Bowling
DESCRIPTION:Al ons jeug van Gr1-11 gaan saam tenpin bowling by Emerald Casino \nR85 per speler\nAs jy wil deelneem aan die boerpotprys\, bring asseblief ’n ekstra R20 saam. \nTREK VANAAND JOU FUNKY SOCKS aan – enige kouse wat jou laat uitstaan! \nSien jou om 18:00.\nDs. Fritz \nBring asseblief soveel maats saam as wat jy wil. Hulle hoef nie in ons kerk te wees nie – almal is baie welkom. Hoe meer\, hoe beter!
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/tenpin-bowling/
LOCATION:Emerald Casino\, 777 Frikkie Meyer Blvd\, Vanderbijlpark\, Gauteng\, 1900\, South Africa
CATEGORIES:Pret
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngvaalpark.org/wp-content/uploads/2026/05/WhatsApp-Image-2026-05-15-at-08.34.15.jpeg
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260509
DTEND;VALUE=DATE:20260510
DTSTAMP:20260325T070144Z
CREATED:20260325T070044Z
LAST-MODIFIED:20260325T070144Z
UID:1333-1778284800-1778371199@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Padwedloop
DESCRIPTION:Kom hardloop saam vir die regte rede! 🏃‍♂️💨\nSluit aan by NG Vaalpark se jaarlikse Padwedloop op 9 Mei! Of jy nou ‘n gesoute atleet is of net lekker saam met die gesin wil stap\, daar is iets vir almal: ‘n 10km wedloop en ‘n 5km pretstap/hardloop. Kom geniet die vars lug\, bou gemeenskap en ondersteun ons
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/padwedloop/
LOCATION:NG Vaalpark Hoof gebou\, Keiskammalaan 35 Vaalpark\, SASOLBURG\, Freestate\, 1947\, South Africa
CATEGORIES:Pret
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260418
DTEND;VALUE=DATE:20260419
DTSTAMP:20260319T065915Z
CREATED:20260319T065746Z
LAST-MODIFIED:20260319T065915Z
UID:1234-1776470400-1776556799@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Rolbal dag
DESCRIPTION:Rolbal is veel meer as net ‘n sport; dit is ‘n sosiale ervaring wat mense van alle ouderdomme bymekaar bring. Die spel word op ‘n gelykmatige grasoppervlak\, bekend as ‘n “perk”\, gespeel waar die doel is om jou asimmetriese balle so na as moontlik aan ‘n klein wit balletjie\, die “jack\,” te rol. Wat dit so lekker maak\, is die kombinasie van fyn tegniek en strategiese denke\, aangesien die balle weens hul vorm in ‘n kurwe rol. Of jy nou kompeterend in spanverband speel of bloot ‘n ontspanne middag saam met vriende geniet\, die sport bevorder goeie etikette\, respek en lewenslange vriendskappe. Dit is ‘n lae-impak aktiwiteit wat jou fiks en jonk hou\, terwyl die gemeenskaplike atmosfeer by klubs regoor Suid-Afrika sorg dat elke speler tuis voel.
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/rolbal-dag/
LOCATION:Sasolburg Bowling Club\, 23 Harry Smith St\,\, Sasolburg\, Freestate\, 1947\, South Africa
CATEGORIES:Pret
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260327
DTEND;VALUE=DATE:20260330
DTSTAMP:20260306T100633Z
CREATED:20260305T073855Z
LAST-MODIFIED:20260306T100633Z
UID:821-1774569600-1774828799@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:#imagine Jeugkamp
DESCRIPTION:Tieners Registrasievorms
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/imagine-jeugkamp/
LOCATION:Freestate
CATEGORIES:kategese,Pret
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260306
DTEND;VALUE=DATE:20260309
DTSTAMP:20260305T133723Z
CREATED:20260305T131131Z
LAST-MODIFIED:20260305T133723Z
UID:1103-1772755200-1773014399@www.ngvaalpark.org
SUMMARY:Gemeentekamp
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngvaalpark.org/event/gemeentekamp/
LOCATION:Freestate
CATEGORIES:Pret
END:VEVENT
END:VCALENDAR