Eredienste sal Sondae lewendig op Youtube uitgesaai word en direk na die diens op die Facebook blad geplaas word. Besoek ons Facebook blad vir inligting en kennisgewings.