Sunday, 23 February 2020

Kleuterkerk

Kleuterkerk is vir kleuters van 3 en 4 jarige ouderdom en word elke Sondag in die Byekorf aangebied.

Kleuters se konsentrasie is kort en wil graag beweeg so ons gebruik lessies om by hul ouderdom te pas.

 

Terug na Aktiwiteite en Bedienings...

Kontak Ons

Keiskammalaan 35
Vaalpark 

GPS koordinate:
S26º 46’ 16.7”
E27 º 50’ 57.6”

016 971 3305(Admin)
016 971 3498(Finansies)
016 971 3208(Koster)
086 235 8211(Fax)
ngvaalpark@mweb.co.za